Verryne / Verryn / Verreyn / Verreyne / Verreynne / Verrynne / Ferreyn Family

Ferreyn (Verreyne) beteken: Vernederlandsing van die Latyns voornaam Severinus, meestal ontleen aan St Severinus.

Die eerste Verreyne aan die Kaap was: Thomas Ferreyn (Verreyn) van Sluis van Seeland (Vlaandere). Hy trou op 20 Desember 1716 (die Groot Familie Naamboek; C Pama), met Catharina Greeff, weduwee van Johannes Pythius. Hy hertrou met Maria Munnik van Mauritius 14 Januarie 1720. Hy het 3 kinders. Een van die kinders was Abraham Verryne, getroud met Aletta van der Heyden. 

Die name Thomas, Abraham en Aletta is vandag nog na byna drie honderd jaar bekende algemene Verryne name.

Teen 1790 blyk dit dat daar net twee afstammeling met die van Verreyn is: twee broers (Abraham Jacob en Johannes Jacob) wat versit na Pietersfontein Montagu.

Links



Created 22 January 2017 with RootsMMagic Genealogy Software